Die verbruiker kan verseker wees van lamvleis van organiese (Organic) gehalte met die klem op naspeurbaarheid.
Die kliënt geniet persoonlike diens met aandag aan detail.
Lamsvleis verhandel tans teen R110/kg Btw uitgesluit,en word verpak en afgelewer by ons depot in Pretoria. Betaling geskied met bestelling.
Weens die aard van`n vrylopend boerdery is voorraad beperk en daarom is dit noodsaaklik om vroegtydig te bestel. Ons slag op `n maandelikse basis.
Bestellings kan gemaak word op die Tuisblad/Homepage of per epos: rooibosdormers@gmail.com
Terug | Terug na bo |